Dagse almal hier van Somerset Wes.
Bietjie nuut op die hele DS scene, en ry maar n ou yster. 2003 BMW F650GS single, maar hy is myne.
Naam is Jean, en sien uit daarna om dalk so paar manne op n stadium te ontmoet en n grondpad of twee saam te loop kafdraf.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk