Ek het onlangs 'n 2006 GSA gekry, met 120k+ km, wat alreeds 'n ouer en ander maak module opgehad (Ek dink Roodt het gesê dis 'n accelerator module). Ek het Donderdag by West Coast Parts gedraai en ons het die bestaande module uitgeruil met die booster plug module om eers te toests of daar enige...