Wat my gatvol maak, is dat ek drie weke gelede n klein part van n gun gaan afgee het om te laat maak en al wat ek kry is verskonings waarom dit nog nie gemaak is nie.
As ek hierna kyk en jy sien nie eens die merk waar die goed by mekaar kom nie, dan raak ek net weer boos.