Hallo almal
Ek is nie werklik nuut nie, net gebore voor komputers.
Het ge-upgrade na Windows 10 en kon nie weer inkom op Wilddogs nie.
Was eers net In Touch nou In Touch 2
As iemand my kan help om my ou identiteit terug te kry, sal dit great wees.
Anders bly ek maar no.2