Jakkalas. Dankie baie vir jou post. Ek stem saam met jou. Dit wat jy gese het maak sin. Ek wil net baie graag iets duidelik maak. Vir die van julle wat gewonder het, ja ek werk vir Honda. Maar my opgewondenheid oor die AT wou ek net met julle deel as n mede rider. Ek is jammer as ek enigsins vir...