Stem saam.. Ek is al jare op die quad scene, ek ry wel Bombardier DSX650, maar ken die utility quads. Jy sal moet kyk na jou begroting of moet aanpas by jou begroting. Vir R15 000 kan jy n intree vlak maar bedrewe Japanese nommer optel, soos n Suzuki Ozark 250, Yamaha Bruin 250 of Honda TRX 250...