Het vir my seun Transalp gekoop, maar revs is na my sin te hoog. 5150 rpm op 120 km/h speedo spoed wat 5km/h te vinnig wys volgens gps spoed. Voor spocket is 15 tand en agter is 47 tand. Fiets trek baie lekker maar kry 18km/lit op 120km/h. Wat staan my te doen.
Sent from my SM-A700F using Tapatalk
Klas is maar 5km van woonstel, maar die fiets grootte gaan oor sy grote (140kg) en die huis is 350 km van woonstel af. Hy kom gereeld huistoe en dan kan pa en seun mos ndraai gaan ry.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Môre almal. Ek wil vir my jongste bike koop om klas toe te ry. Kan nou 2007 BMW1200GS kry met 56000km op. Wit met geen ekstras. Persoon soek R62000.00 . Wat dink julle van die prys.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Ek is Sakkie van der Westhuysen en is n ou biker wat so paar maande gelede eers weer vir my n BMW1200GS by Vaalbaas gekoop het. Het darem al 2 skaapkop etes bygewoon. Ken vir Geelkat en JPPYP is my seun.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk