So that's the minimum standard, it would be interesting to see how it compares in an actual crash. For the price probably good, but don't expect Arai kind of safety(which should be your main concern).
Yep, maak ook nie vir my lekker sin nie. Ek was lus om een te bestel en dit te toets, maar ek is bang ek neuk iets op.
Ek het nog net een keer 'n sleutel vervang op 'n BMW, en dit moes deur die dealer geprogrameer word. Daardie tyd was daar 3 "slots" in die ECU/BCU, so die dealer het dan een...
Hy het erg onstabiel gevoel. Ek jaag gewoonlk nie juis nie, mar toe ek naby 160 kom begin hy te weave. Nog nooit daardie probleem met enige fiets gehad nie, en pressure was reg, ens. Vervang met Karoo4 en die probleem was weg, alles normaal.