This is episode 1 of our "SIDETRACKED, with Honda" series, where we plan a social ride with our Western Cape friends and followers in the Cederberg. But first... we have to get there.
We start with basic route formulation, planning, accommodation sourcing, and fuel considerations for large...
Ons dra die duurder 7.5 MultiTour suit, maar as ek moet eerlik wees...
Dis baie warm, selfs sonder die insulasie en waterwerende laag. Die binnegoed maak wel 'n amazing baadjie opsigself.
In die Suid Afrikaanse klimaat sal jy waarskynlik beter oor die weg kom met die 7.5 FlowTour - dit het ook...
That being said...
The front end is very light when you are speeding over slight humps. If you keep it in manual mode, you can modulate the gear selection so that a slight lean back and open throttle will definitely lift the front wheel into a power wheelie, any speed from 20kph - 200kph...
Welll....
Lets talk DCT. Not DCT vs Manual - thats a whole different can of worms.
I just did 3700km tar, gravel and technical 2 spoor with the AT 1100 2024 DCT. Gearbox-wise I still prefer my 2021. It was the first propper responsive DCT box after the initial slow responding box pre-2020...
Die laaste Episode... Dis nie maklik aan die einde nie. Dankie dat julle almal saam gekyk het. Dit was 'n voorreg om dit met julle te deel.
En dankie vir die manne wat op die trip was en soveel geduld met die kameraspan gehad het. Julle is elkeen vir ons 'n inspirasie en ons leer elke dag nog...
Ai, Bob...
Oggendkoffie... regte egte koffie, oranje serong, sy vriendskap met Dewald, laataande om die vuur in die Kalahari, pragtige fotos, "nee jirre so kan dit nie aangaan nie", lag, glasie wyn...
Ons mis hom al klaar.
Yaslaaik. We're glad to hear you're home and on the mend. Yes, you are a very fortunate man, with loving caring family and friends. It seems like this life still has plans for you... 👍
Strongs with the recovery process.