Hello almal. Baie dankie vir die reply. Hoe gaan dit Chris, jou lanklaas gesien. Ja ernies ek soek presies so tenk. Het myne gebars toe ek met die air probeer het om die petrol kraantjie oop te blaas.😂 Dit is n 1998 model(selfde frame as die nuwe 650). Baie dankie julle.