Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Kaboef

    Going to the Tankwa is very expensive

    Drie jaar later en Aldo het die CRF125 ontgroei Hy het vandag n wonderlike kersgeskenk gekry
  2. Kaboef

    This is how you ride a KTM! 😈😈

    Die bike gaan parkeer vanself onder die boom sodat mens in die skaduwee aan hom kan werk. KTM dink ook aan alles.
  3. Kaboef

    KTM’s parent group is insolvent.

    Even if KTM folds, their bikes will remain iconic. The candle that burns twice as bright, burns half as long.
  4. Kaboef

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    My skoonpa meen dis maklik om getroud te wees. Dis net die eerste 30 jaar wat hel is.
  5. Kaboef

    KTM’s parent group is insolvent.

    Nee Chris. Ek probeer maar net die aandag weglei van Ktm se verleentheid. Soos hul somme 1 plus 1 = 3 gemaak het, het hulle die 790 se cams ook gemaak.
  6. Kaboef

    KTM’s parent group is insolvent.

    Ktm is dalk finansieel bankrot vir n rukkie Maar BMW is al moreel bankrot vir dekades.
  7. Kaboef

    Wanted Yamaha bws scooter

    Ek soek ook een vir vroulief. Budget is buigbaar saam met kondisie
  8. Kaboef

    Sold KTM 990 ADV 2007

    Ek gee jou so 6 maande dan koop jy weer n 990.
  9. Kaboef

    KTM’s parent group is insolvent.

    As soon as KTM unleashes the new 990 the world will go beserk and all will be well again.
  10. Kaboef

    Sold Honda crf250x

    Waar is die bike?
  11. Kaboef

    Honda CRM250R opinies

    Ja man, verkoop daai klomp Hondas van jou dat jy KTM's kan koop soos n regte man. 🤣
  12. Kaboef

    Goeie keuse vintage adventure bike om te herbou vir toer.

    As jy om die wereld toer met n classic bike moet dit n Xrv750 wees. Almal wat al een gehad het sal verstaan Ek wens ek kan myne opspoor sodat ek hom kan terugkoop
  13. Kaboef

    Sorted .

    Fantastic bike
  14. Kaboef

    Tubeless Conversion Advice

    That oke's idea in the video will work once. But if you have a flat and the tyre de-beads just a little, you are fucked. Cant fit it again like that. Me, I run extra heavy duty tubes with slime. Never had a puncture. Extra HD tube is a LOT of rubber and you need a serious spike to damage it...
  15. Kaboef

    Paying for fuel in Namibia

    Namibia isnt Antarctica. Everything you can do here, you can do there. Its just SA with a river in between.
  16. Kaboef

    Rule(s) for overtaking an 'ahead' rider on dirt roads

    Ek gaan vinnig verby as n GS ryer as hy staan en ry, want straks lag ek myself dood.
  17. Kaboef

    Can’t get the key into the seat lock

    Lube your tanks locks as well Regularly.
  18. Kaboef

    Pointers Please....KTM 950 vs 990

    Petri, ek het n 950S, so ek gaan nie objektief wees nie. Maar die 950 is n tang en bloudraad bike. As jy die bekende issues uitgesort het, is hy bulletproof. 1) Skuif regulator na n koeler plek, want die hitte langs die engine laat hom oppak 2) Clutch slave cylinder (myne het nog die OEM in en...
  19. Kaboef

    Pointers Please....KTM 950 vs 990

    Vir R120 kan hy n pristine 990R koop 950 is carbs. 990 efi Verder is hulle basies diesefde S en R het langer bene.
  20. Kaboef

    Around The World bike choice?

    Jy kry meer chicks met die oue want die vet meisies kry jou jammer.
Top