Dit het alles begin met n Big Boy Zucca 125cc... :xxbah:
'n Hele dag spandeer by die tracks en net bike gery. Dit is waar die passie begin het om motorfiets te ry. :biggrin:
Weens omstandighede het ek by Oubones hulle opgeëindig en het altyd saam bones op die TW gery, sowel as saam Oubones...