Ek het een vinnig gaan ry, 800m ASL, my GS1200 is te swaar vir waar ek hier by my wil sandpaaie ry.
Ek het nie ver gery nie, dalk so 5km, teer, goeie grond, net om te voel. Fiets het nog nie 1000km opgehad nie, so ek glo dit sal beter trek met kms op. Dit gesê, ek het nie gedink dit trek sleg...