Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Frannarossi

    The Pooratech Thread

    I made this for my 500. No place to fit luggage on this bike so I had to make a plan. Gonna give it a test today.
  2. Frannarossi

    990 Radiator Temp Sensor

    Water level is piele. Hy lê propvol. Ek kon darem voel die lug is vuur warm toe ek die switch bridge en die fans loop maar dankie vd advice. Ek wou dit doen nou het ek dit gedoen
  3. Frannarossi

    990 Radiator Temp Sensor

    Thanks Heddles ek sal gaan kyk. Die water bottle se water is nog op sy level maar ek hoor wat jy sê.Ek sal gaan kyk of daar regtig water in die radiator is anyway
  4. Frannarossi

    990 Radiator Temp Sensor

    Yep I saw that as well. I'm in no hurry,just thought there might be a Midas or Autozone part available. If not I might as well just short it in the meantime when needed and order the Ali Express part then..
  5. Frannarossi

    990 Radiator Temp Sensor

    Is daar 'n aftermarket sensor beskikbaar en wat is part nommer? Ek het Saterdag 'n draai gery en agter gekom die fans kom nie aan nie. Sensor uitgeplug en ge short en die fans loop so die probleem lê by die sensor. Nuwe een kos R650 en ek glo 'n aftermarket part behoort seker so by die R200 te wees?
  6. Frannarossi

    KTM 500 EXC for Dual Sport riding

    Net so. My 300 voel vir my gemakliker as die 500 ook. Ek het nou die dag bietjie met die voor suspensie ge fiddle in die ry en dit het verseker beter geraak. Ek dink as mens die goed se setup verstaan sal dit ook seker 'n heel ander fiets wees. Ek stem saam met die feit dan mens die bike net...
  7. Frannarossi

    KTM 500 EXC for Dual Sport riding

    Dis presies wat ek sal like om te laat doen. Hoeveel het dit gekos en hoeveel is dit hoër as die oorspronklike seat?
  8. Frannarossi

    KTM 500 EXC for Dual Sport riding

    Het jy 'n foto van die seat?
  9. Frannarossi

    KTM 500 EXC for Dual Sport riding

    Ek kyk nou na daai website. Doen hulle meer as net covers want daai seat moet wyer en sagter om gemakliker te raak vir bv 'n naweek trippie. Ek het so gel ding wat vas strap bo op die oorspronklike seat wat dit bietjie beter maak maar dit maak die bike nog hoër.
  10. Frannarossi

    KTM 500 EXC for Dual Sport riding

    Ek sit in dieselfde bootjie as jy.Het 'n 500 so jaar of dalk twee gelede gekoop en het seker in die tyd 400 km met die bike gery. Ek het die bike met 'n long range tank gekoop en hy is op die pad en als. Ek het ou 'n screen gemaak wat nice werk maar die bike is net nie wat ek dink dit moet wees...
  11. Frannarossi

    Spot the location!

    Hier by ons in Van Wyksdorp staan daai selfde kleur blomme sover soos jy kan sien so dis my raaiskoot...
  12. Frannarossi

    Chasing rainbows in the Cederberg

    Dit lyk na vet pret! Waar het julle aan die track gekom? Sal like om dit te gaan ry maar sal 'n gps moet kry dan vir die storie smaak dit my...Kan jy 'n link van die roete vir my aanstuur?
  13. Frannarossi

    KTM 500 Luggage setup

    Ek het 'n Big Bag (Dink ek is die ding se naam,ek het al van hom vergeet).Lyk baie soos Climbing Turtle se produk maar ek dink dit gaan teen die plastic wat dan weer teen die exhaust gaan druk / smelt dalk. Maar ek sal maar iets in hom pak en kyk hoe dit werk. Het gedog almal bou maar een of...
  14. Frannarossi

    KTM 500 Luggage setup

    How do you fit your luggage on the back of the bike? Do I need to manufacture some kind of frame or what do you suggest?
  15. Frannarossi

    For Sale Yamaha TT 600 1984 model

    Friend of mine wants to sell this bike. Papers up to date,R35 000. Bike is in Stilbaai. Contact Richard on 0829274006.
  16. Frannarossi

    For Sale BMW R1150GS - sold

    Ek glo ek is eerste in die ry maar ek kry die man ook nie in die hande nie.....
  17. Frannarossi

    For Sale BMW R1150GS - sold

    Ek het vir jou n pm probeer stuur maar lyk my nou het ek 'n conversation begin...Laat weet maar of dit by jou uitgekom het....
Top