Dag 3: Die Hel na Die Groot Karoo
Ons gaan eet spek, eiers en roosterbrood met kweper konfyt by Ouma Sannie se Winkel. Terwyl ons buite in die sonnetjie sit en wag vir die ontbyt, tweede koppie koffie in die hand, kom neem die vier katte so om die beurt hulle intrek op ons skote. Kyk, so 'n kat...