Hoe weet jy van dit? :peepwall:
Dit was n orange 2010 model, dink was gekoop einde 2009 met wild @heart crash bars bmw onder plaat rally seat en n akrapovic(bietjie geskraap by die carbon tip en so 2 dents by die akrapovic sticker, res van die exhaust Lyk baie geroes en n bietjie donker kleur...