Kyk hier midget moenie stress nie ons is vandag voldag oop en more tot 13:00, Dinsdag tot 13:00 en dan weer oop tot 31ste 13:00 dan toe tot die 3de Jan so kom kuier!! Ek sal die leer in stoorkamer uithaal sodat jy oor die counter kan sien as jy betaal lol!!