So I fitted my spots on 1200 GS LC.
Wired it to the auxiliary plug. Looks great.
Problem is, it stays on for a few minutes after I switch the engine off.
Is it good or bad?
Te ruil vir geld.
Alles wat oop- en toemaak aan die fiets.
8 000 km
R144 000 of maak 'n sinvolle aanbod.
By Auto Alpina staan net so een vir R155 000...
Ry meer met my 1200. Wyfie gee my gas omdat ek te veel skoeters het.
0832357714
Is daar dalk 'n maklike manier om spots te bedraad op die fiets?
Trophy model.
Wonner net of daar nie reeds iets in sy harnas is wat ek kan gebruik nie.
Ek het die ligte reeds gemonteer, maar dit wil skynbaar nie werk voor ek die drade nie iewers koppel nie...
Naand.
Ek woon in Heidelberg en ry al redelik langerig skoeter.
Yamaha 50cc, Honda Benly 125, Yamaha 185, Dakar 650, KLR 650 (X3), Yamaha XT 660 R, Yamaha XT 660 Z, BMW 1200 GSA (X2), en tans BMW 1200 GS.
Dit bly darem maar pret!