Om op te hou rook het ek begin pyp rook want ek dog die ding gaan makliker wees om neer te sit maar ek is nou bietjie te diep in die ding en het intussen al 'n paar pype aangekoop. My versameling lyk tans so.
Die outjie het dit begin. My pa het die Keyser gekoop by CampRoadhouse teen omtrent...