Kyk ek kan nog alles op n manier verstaan maar die pryse van nuwe fietse, pad, berg en ebikes maak vir my geen sin nie.
Neem n nuwe MTN ebike, jy kan maklik R120k vir een betaal. Die nuwe Honda CB500X kos die selde prys. Nou sit die twee langs mekaar en vertel my hoe dit moontlik is.