Naand se, waar of by wie kan ek vir my 2016 S10 Bar Risers aanskaf? Eks 1.9m lank en sukkel om gemaklik te staan op my pegs. Ek sien Bikegear.co.za het maar eks nie seker of dit wat hul adverteer die regtes is nie. Oja en eks van die Vaal3hoek......
Dankie
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk