Hi eks Bottelboer, ek laaik van ry en ry, soms ry ekke in my m%$#@ in maar dis lekker, ekke van Bloemfontein, ry al van skooldae...drink al van skooldae, ek hou van bottels vol sous ook.
Ek ry BMW 1200 GS Adv, GS 850 Adv, eintlik is ek 'n ou willehond...getrain oppi ways. Sien julle op die pad...