Al wat ek kan sê....as jy 'n bike koop om diesel te spaar, dink weer....hoeveel diesel kan jy koop met die bike se prys, en bande en onderhoud gaan meer kos, MAAR KOOP DIE BIKE OM BIKE TE RY. Jy kan vergeet van goedkoper. Maar, die ervaring is dit 100x werd. Doen asb net ry kursusse, want die...