Tensy jy ernstig tegnies wil/kan ry waar die desimale op elke gebied van 350 vs 500 begin saakmaak, koop eerder die fiets volgens jou hart. Die lewe is te kort vir oor-analiseer, en die grin faktor wanneer jy 'n fiets ry wat jou snare laat tril is veel weer werd as enige ander oorweging wat...