Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Heinrich.Opperman

    S10 speke

    Ek het gister my wiele af gehaal vir n tyre change en toe besef een van my speke is heeltemal los. Nut wat speek vas hou is weg. Is dit yamaha spesifieke part of sal ek op n ander plek ook so nut kry? Lyk my yamaha breek te min. Hulle het nooit voorraad van parte nie.
  2. Heinrich.Opperman

    New guy

    Seker tyd om myself ook voor te stel! Nuut met die adventure fietse, ry 'n yamaha super tenere, wat ek by n mede hond oor gekoop het. Geniet die nuwe avontuur vreeslik baie!
Top