Dit is 'n 2008 KTM 690 Rally Factory Replica. Hulle is tussen 2007 en 2011 vir die Dakar Factory racing span gebou. In 2011 het hulle na die 450 rally factory replica verander agv die reels wat verander het met 'n maksimum van 450cc wat toegelaat is vir die Dakar. Hierdie een kom vanaf...