Die Broer Toer begin more aand DStv Kanaal 144, 21:00;
Drie broers, drie motorfietse, geen lisensies, een groot avontuur – welkom by Die broer toer.
Bennie Fourie is bekend as akteur, regisseur en skrywer, maar hy en sy broers, Reynold en Wilbrie, is ook bekend vir hul legendariese avonture...