Ons het 2 x fully kitted 2018 x 500's, sal jou seker erens op die langpad in n rivierbedding sien :ricky:
Sterkte met die soektog, daar is ouens wat die goed koop, glad nie ry, baie keer uitkit en dan net weer verkoop. Ons het so bargain opgetel met die 6-days (R40k ge-score en hy het 6,5 ure...