Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    Make the DIY mechanic hole bigger

    I am 65 years old and never paid any mechanic a cent in my life. Never got stuck next to the road either with a breakdown and I am a firm believer in DIY but only if you are mechanically minded.Cannot remember one time I ever stripped a bolt. If you have that kind of mechanical touch you will...
  2. subie

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    hoekom dink jy clutch plate probleem
  3. subie

    Around The World bike choice?

    Die bike wat ek nou ry sal ek vat. Die Honda CT 190 .Ek het al twee langpad trippe met hom gedoen van so 4500 km elk. Ek is mal oor die fietsie. So reliable en lig op petrol,tyres ,sprockets en kettings. Langpad 90 km/h en so 37 km per liter werk vir my
  4. subie

    USA Bike Culture - Choppers

    Ek wou altyd so n chopper gehad het soos in easy rider met my slaapsak opgerol voor op die vurke en die langpad slaan maar nooit gebeur nie. Selfde met my langpad Vespa drome
  5. subie

    XR650R Electrickery

    As I understand it your stator produces AC current. Your regulator converts the AC to DC . It gets hot by doing so is something to remember and regulate to 12volt DC The regulator is already a bridge rectifier ( 4 diodes). So from the stator 30 to 60 volts AC which get converted by your...
  6. subie

    Fugly JNR

    Jammer jy is reg Sidetract. My verrotte brein het gedink dit was n klr maar was n KL Was n taai fietsie gewees
  7. subie

    Fugly JNR

    My KLR was just aircooled
  8. subie

    Fugly JNR

    Very pretty
  9. subie

    Fugly JNR

    I am trying to remember but feel sure I bought my brand new KLR 250 in 1981. Travelled a few times between PE and Cape Town with it. Strong headwind 105kmh otherwise 120km/h all day
  10. subie

    CF Moto 450 MT/IBEX coming to droomers in Cape Town

    Chinese equals crap and I will never believe otherwise in my short lifetime left
  11. subie

    CBR 600 F2

    Yes cam chain runs on the right side of motor Rattling is gone now
  12. subie

    CBR 600 F2

    Hele front end klaar. engine started ,reached operating temp etc and sounds very nice. i can hear/feel no 3 cyl is loosing a bit of spark. Waiting for dark to run engine again and look for stray spark in the darkness. Next is the rear end. Very lively little motor
  13. subie

    CBR 600 F2

    Het gister die camchain en tensioner opgesit. Was nie n gou jobbie vir my om die timing merke op te line nie. Die ouens wat dit gereeld doen , doen dit seker gou gou maar vir my 2 ure
  14. subie

    CBR 600 F2

    Dit was n endless chain
  15. subie

    CBR 600 F2

    Snaaks genoeg die F2 model se tensioner is R400 duurder as hierdie F3 Cbr 600 model. Ek het gedog hierdie bike is die F2 maar toe sien hulle met die vin nommer is eintlik die F3
  16. subie

    CBR 600 F2

    Die ketting was R1470 Die outomatic chain tensioner was R1150
  17. subie

    CBR 600 F2

    Halleluja die nuwe cam chain en tensioner by Honda gaan haal vanoggend. Het maar intussentyd die vurke soort van oorgebou so ook die voorwiel,bearings en seels. Vurke was ook bietjie gebuig maar niks wat n 10 pond hammer en paar biere nie kon regkry nie :)
  18. subie

    Yamaha XT660

    looks a lot just like my 2012 XT660 R. Colour and everything
  19. subie

    Ken julle vir Mat Spears :-)

    ja my hart was ook seer vir die bikes. dit was die goldwing se maklikste trippie. kyk bietjie die ou se ander videos met die goldwing en n hyabussa
Top