1000km agter die blad. Die 1290 se suspension is deeglik getoets, het so paar hoops gespring met hom. Het n taamlike growwe pad agter Suurbergpas in die Oos Kaap gery. Die bike vat die tegniese stukke goed maar n man sweet so bietjie. Jislaaik maar as die pad so bietjie oopmaak gee pad die...