Ek het ook al gevind dat verskillend brands vekillende verbruik gee. Die beste verbruik huidiglik kry ek wanneer ek volmaak by die diesel depot op die N1 buite Bloemfontein oorkant die Caltex. En hulle is so R2/liter goekoper as die res
Welcome to the forum. I agree with starting small an graduating upwards. Invest in proper riding gear and helmet. These will last years if looked after so, buy the best you can afford from the start