sorry man, hierdie gemis. seker julle het uitgevind :), nie veel ondervinding met 4x4 nie, dink daar is so een plek wat die modder interesant kan raak as jy verkeerde lyn vat, en die ander moet jy eerder nie die brug gebruik nie. maar verder waarskynlik net lekker