Ek moet my 2 sent ook maar deel. Ek het Petri Vrydag middag 23/09/2022 na 17:00 gebel. Dit was nie 10 minute nie, toe laat weet hy dat ek goed gekeur is vir my BMW F800GS fiets. Dinsdag middag 27/09/2022 net voor 17:00 toe neem eienaarskap van my nuwe fiets. Dit was werklik n pynlose ervaring en...