Die 17's is maklik om te kry, baie bikes wat daai size gebruik. Die 120/80 18's wat die xr's en crf250/300 agter gebruik is skaarser. Kyk op sharwoods se webblad, hulle het goeie verskeidenheid en pryse is goed. Daai mitas enduro trails (nuwe e07) is net effe duur, ek het verlede jaar gekoop.