Ek het eintlik meer verwys na die roetes en paaie wat hulle ry, maar as iemand vir my 'n Africa Twin persent gaan gee, gaan ek nie nee sê nie!
Hehehe! Ek is nie seker waar ek aanmekaar sit is nie (ek was nie daar nie), maar ek het grootgeraak in Natal - Ladysmith, om meer spesifiek te wees. Ek...