Ek sien die Capies is maar stil die naweek. Ons Worcester Dogs gaan Sat 24 Jan Warmwaterberg Spa toe ry,grondpad tot in Robertson,ontbyt eet,dan teer tot op Montaqu en daarna so 100km grond tot by die Spa waar ons gaan kamp teen R195 per staanplek vir 4 mense.