Ek het nie. Inteendeel, die probleem raak net erger. Ek moes die start knoppie 12keer druk gister voor sy getart het en die bike sny uit in die middel van 'n rit, gereeld.
Honda SA het 'n instruksie aan die handelaar gegee om 'n nuwe ECU, nuwe sleutels en nuwe switch module te bestel en te...