Die lont lyk net so ja..
Die enjin het 1 silinder maar 2 injectors en n kraan waarmee jy 1 injector op n slag selekteer.. Jy start hom op die 1 injector en sodra hy warm geloop is gooi jy die kraan oor dan loop hy op die ander. Jy hoor sommer hoe die spoed, klank ensovoorts verander as jy om...