Een van die beste Old School thumpers. Ek reken al wat nodig is, is n ligter agter uitlaatpyp: daai oues weeg n ton en verwurg die enjin. Ek sou ook n platiek long range tank opsit: nie soseer vir die afstand nie, maar daai oorsponklike tank duik maklik.