Daai kop doeke is R90 vir `n 100 by Makro, dit spaar jou k@k baie op olie, try dit!
Dis nou as jy die regte filter setup het.
Op my dirtbike doen ek nou twee rides per filter in pleks van 1.
Op die 890, doen ek `n groot 3000 km trip (kondisies dependent natuurlik) en dan vervang ek daai...