Howzit
Ook nuuterig. Kyk al tydjie hier rond en vang myself meer en meer hier. Geniet die ride reports baie. Woon in Kaap (Durbanville). Jare terug (nou klink ek soos ou man) KLR600 gery en uiteindelik na jare by mammie toestemming gekry om weer fiets te koop. Sy't geweet sy fight losing...