Nag, nag nag! ...en nie soos in donker en slaaptyd nie, maar soos in engels en wat party se wederhelftes doen as jy te veel (of te min) by die huis is. Hierdie storie eindig ook soos die meeste ander waar daar 'n ge-"nag" betrokke is. Ek gee in.
Ek is die tipe wat verkies om op die kantlyn te...