Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Rhodes brandstof

    Baie dankie, ek sal nou reel en regkom.
  2. S

    Rhodes brandstof

    Kan iemand wat meer bekend met die omgewing is dalk bevestig of daar enige brandstofpunte in Rhodes is. Dit sal baie help.
  3. S

    AM i BEING PETTY

    Die verbruiker dink nie altyd daaroor dat wanneer hy 'n besigheid in sy nabye omgewing "doodmaak" gaan die "cheapies" die monopolie hê. Daardie ou met die besigheid se pryse is miskien nie altyd die beste nie, maar hy is daar, elke dag en soms ook in die nag. Dieselfde vir vakmanne. Daar kom 'n...
  4. S

    Not only the Chinese do cheap copies...

    Dit is maar net wat dit is, 'n Copy.
  5. S

    So, wanneer het “Ek ry n motorfiets” slegs BMW of KTM geword?

    BMW en KTM se fokus is Dual purpose. Die Japanese maak fiets vir die baan en dan maak hulle 'n Dual op die "side line". Bemarking speel 'n groot rol om geld te genereer. KTM het die Dakar en BMW het lank terug vir Boorman en sy maatjie gehad. Dit het vir hulle geld gemaak en hulle het daardie...
  6. S

    VW/ BMW Motorbike.

    No rearview mirrors ? But a double disc in front. Maybe not designed for politicians they tend to live in the past.
  7. S

    Wilde lewe in jou tuin

    Hierdie is moeilikheid soek. Daardie horings is baie skerp. Op 'n stadium gaan die kos opraak en dan gaan hy, soos in die natuur, sy horings gebruik om nog kos van die boom te kap en jy gaan die boom wees. Dit bly 'n wilde dier, hy is nooit mak nie, hy is geprogrameer vir oorlewing wat beteken...
  8. S

    HD Pan-America

    Ek sien nie Pan America's op die pad nie, was by die Buff en daar ook nie gesien nie. Is ek blind, of word die bike nie meer in SA bemark nie. ??
  9. S

    Long distance prep

    Chain Lube ? Daardie aaklige goed wat jy op 'n ketting spuit waarvan jy vergeet nadat jy van 'n KTM of 800 UPgrade na 'n 1200/1250 GS. Your trip brings back some very good memmories. Did Stellenbosch to Upington 22 December 2014 and Upington to Stellenbosch 31 December 2014. Springbok was 39.5...
  10. S

    Long distance prep

    Ruans, jou grootste bedreiging is temperatuur wat lei tot uitputting en dehidrasie. Dont worry about the bike itself, it will take you there and back. At 26k that bike is still brand new. Your concern should be about the tyres, yourself and the pillion. Can you fix a puncture. Remember that a...
  11. S

    LOCOMOTIVES (TRAINS)

    The sound of that diesel engine is just out of this world.
  12. S

    DO YOU PARTAKE ?

    Die aantal biere of hardehout maak nie saak nie. Dit gaan ook nie net oor jouself nie dit raak ook ander want jy is deel van n groep en deel van die motorfiets gemeenskap. Inden daar 'n insident of ongeluk gebeur en jy is net 'n omstander wat wil of dalk kan help en jy ruik na drank dan is die...
  13. S

    When a motorbike becomes more than just a bike.

    Danie, Hy het my in 2017 verlaat toe het ek maar weer een aangeneem, was Saterdag weer op Middelbergpas met hom. Mens kan mos nie sonder kinders in die huis nie. Ek verlang nou nog my Honda SS50 en Suzuki OR50 (speelding maar verniet gekry). Die ou wat ek die meeste verlang is die 1982 rooi...
  14. S

    Leatt Boots Giveaway!

    Plain Black will be fine
  15. S

    Wilddog interactive map for bike-friendly accommodation

    Ek kan VanZylsvlei in Colesberg baie sterk aanbeveel. Billike pryse, lekker kos, kroeg, plaas atmosfeer, veilige parkering. Eienaar ry self motorfiets.
  16. S

    Electric Motorcycles Western Cape. Where ?

    Thanks for all your input. I spoke to Andy (E-Wizz). Really a very nice man gave me good info. Maybe electric is the way to go but I will have to undergo a bit more than a mind shift to see these "Super Sluiper" things as a vehicle an not a toy.
  17. S

    Electric Motorcycles Western Cape. Where ?

    Anyone know where to find an electric motorbike dealer in the Western Cape. I don't want to read about it, I want to touch it and talk price etc.
  18. S

    Can you imagine this in reality

    Ek wil by hulle twak bestel, dit wat hulle rook is van goeie gehalte.
  19. S

    Sewe Passe pad en Swartbergpas en Bloukranspas?

    Ek was daar en het hulle gery, en Ja Dan ek het aan jou gedink. Sewepasse pad is steeds gesluit buite George en sal ook nog vir 'n hele ruk gesluit wees. Padoppervlak was baie goed, by Homtini bietjie los klippe maar niks om oor te bekommer. Swartberg was ook heel goed. Aan die Oudtshoorn kant...
  20. S

    Sewe Passe pad en Swartbergpas en Bloukranspas?

    Dan, nou dat jy dit noem 'n mens kry nogal sulke oomblikke met terugflitse. Ek gaan verseker eers rigting George ry en dan maar omdraai om Knysna toe te gaan. Ek sal aan jou dink as ek daar is. Ek wil darem net baie dankie sê vir al die terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Top