Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Rhodes brandstof

    Kan iemand wat meer bekend met die omgewing is dalk bevestig of daar enige brandstofpunte in Rhodes is. Dit sal baie help.
  2. S

    Electric Motorcycles Western Cape. Where ?

    Anyone know where to find an electric motorbike dealer in the Western Cape. I don't want to read about it, I want to touch it and talk price etc.
  3. S

    Sewe Passe pad en Swartbergpas en Bloukranspas?

    Ek beplan om die sewe passe en Swartbergpas  gedurende die langnaweek te ry. Ek was self 'n paar jaar gelede  daar. Hoe lyk die pad tans. Die een sê Swartberg is 'n riller en die ander sê dat sewe passe gesluit was. Is daar iemand wat dit onlangs gedoen het en vir my regte antwoorde kan gee...
  4. S

    Pad Toestand Ficksburg

    Daar is so baie stories oor slegte paaie  dat ek liewer hier vra . Wat  is die toestand van die pad Senekal Rosendal Ficksburg (R70), Ook Ficksburg Fouriesburg Clarens (R26 en R711)  Asook die pad Fouriesburg Slabberts Bethlehem (R26) Ek sal julle insette baie waardeer.
  5. S

    Business with Chili dog

    If ever you get in a situation of doing business with Chili dog. Go for it. I bought a camera from him and it went absolutely smooth.
  6. S

    Golden Gate

    May I do the Oribi and Blesbok loop on a motorcycle. ?
  7. S

    LF: Drift Ghost S action camera.

    Looking for a Drift Ghost S action camera. With Remote and charger if possible. Give me a call Sero eight two 37266249
  8. S

    Luggage Rack

    Weet iemand waar ek 'n Luggage Rack vir 'n 1999 GS1100 kan opspoor. Help tog asseblief!!
  9. S

    SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)

    Ek het 'n uur of twee op hande en dink daaraan om die pad Sondag oppad na Graaff-Reinette te ry.  Daar is 'n nuweling tot grondpadry wat saamgaan en ek wil hom definitief nie skrikmaak nie, eerder lief maak vir grondpad en alles wat daarmee saamgaan. Is daar iemand of iemand wat iemand ken wat...
  10. S

    Tyre pressure on wet roads

    Daar is honderde voorskrifte vir teerpad / onroad en offroad / Grondpat en dan is daar sand  maar ek kry niks oor nat teerpad nie. Wat is die beste op nat teer. Normale druk of bietjie laer of baie laer druk.  Wat is die kenners se opinie.?
  11. S

    Aprilia Tappet cover gasket

    Ek is dringend op soek na 'n Tappet cover gasget vir 'n  Aprilia Caponord 1200 Rally 2015. Ons wil gaan toer en die man moet saam gaan.  Maak nie saak waar in die land nie. RSA se koerierdienste weet nog nie van Corona nie.
  12. S

    !!!Urgent Olie op pad by Stellenbosch !!!!

    Pas tweede bike geval (volgens buurtwag). Olie is op die treinbrug naby stasie soos jy Stellenbosch inkom.
  13. S

    Naam van Russiese motorfietse ?

    Kan iemand onthou wat die naam is van die motorfietse wat rondom 1994  die land ingekom het ?  Ek wil my herinner dat jy vir R1500 een kon aanskaf. Selfs die ko-operasies het van die goed verkoop. Dit was net so 'n "flash in the pan" toe staan hulle op al wat 'n plaas is onder die lusernstof...
  14. S

    1200 GS (Exclusive)

    Is daar manne wat ondervindig het ? Vertel ek luister graag. Praat tog asseblief klaar voor Dan en sy trawante  hier opduik.
  15. S

    Franschoek motormuseum

    Weet iemand dalk waarom hulle nie toelaat dat iemand die plek met 'n motorfiets besoek nie. Ek wil nie sommer net 'n "jack in die gat steek" houding inneem voordat ek feite het nie.
  16. S

    Plaasdam swem

    Ek het die afgelope naweek weer gesien dat mense langs die pad stop en deur die boer se draad klim om in die dam langs die pad te gaan afkoel. Ek verstaan dat dit warm is maar besef die mense dat daardie draad iemand anders se draad is. Verder, besef hulle dat  hulle in werklikheid  hulle sweet...
  17. S

    Prieska - Koegas

    Ek beplan om die naweek die pad tussen Prieska en Koegas te doen. Is daar dalk iemand wat kan help met inligting oor die toestand, ek weet dit is beslis nie die maklikste pad nie maar dalk het iemand dit baie onlangs gery. Ek hoop nie die pad is per ongeluk geskraap nie.
  18. S

    Hogsback Queenstown

    Wat is die kortste teerpad van Hogsback na Queenstown. Google maps toon die R354 maar dat dit grondpad is. Kan iemand dalk help
  19. S

    Cloetes pass

    Weet iemand hoe lyk die toestand van die pad Herbertsdale oor Cloetes pass en dan reguit tot by Barrydale. Beoog om dit Sondagoggend te doen. Swaar gelaai. En het nie werklik 'n behoefte aan slip and slide nie.
  20. S

    Donford Stellenbosch

    Ek wil dit noem: Dit is, en was, nog altyd net 'n aangename ervaring om met hulle besigheid te doen.
Top