Oorkant die pad vanaf die Shell petrolpomp is daar n oop grot genaamd "Bakkrans" ten volle toegerus met matrasse, borde en messegoed,hout en as jy ,voor jy daar opdaag die eienaars kontak sal die eienaars vir jou n braaipak met slaaie voorberei. Gasvrye mense, nie die soort wat op jou...