My ‘heavy’ (swaer)het altyd gesê; Gebruik die ding. Jy het betaal daarvoor, nou spaar jy hom sodat iemand anders hom eendag kan geniet…
Ek is ook geneig om goed te spaar en op te pas maar as ek na jou bikes kyk, dan wil ek sê, sit hom op. Jou bikes vertoon pragtig. Hoekom nie die mooi pyp opsit...