Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Dus die lang wheelbase wat bydra tot T7 se amazingness👍
  2. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Sal moet gaan meet...
  3. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ek het eers die +25mm links van OTR opgesit...maar self met vurke dropped tot max was dit vir my te nose heavy. Toe krap ek hier in my odds bin...ek dink dit was van my XT660z se links wat toe net mooi tussen std en OTR +25mm was...perfection👍
  4. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ek is lank van been...so die hoogste seat met 13mm rising link/dogbones en lowered pegs pas vir my. As dinge te teck raak sit ek net my God given landing gear uit😉
  5. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Sorry...meer soos R8000 ish...
  6. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    https://search.app?link=https%3A%2F%2Fwww.off-the-road.de%2Fen%2Ftenere-700%2Fbodywork%2F141493%2Frally-seat-yamaha-tenere-700%3Fsrsltid%3DAfmBOooz-4cK8rRU3xFz12q0ianURoO0fDtRiS6aY6u_PjQzLepQdcdS&utm_campaign=aga&utm_source=agsadl1%2Csh%2Fx%2Fgs%2Fm2%2F4
  7. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    You not gonna wanna hear this but yes...at 6'4" I experienced similar and yes I did remedy it... By fitting OEM +50mm rally seat. Purchased via OTR in Germany...faster and cheaper than local stealers.
  8. S

    KTM 1390 Super Adventure

    KTM 1390...blow your hair, tyres, wallet and cam back...reg uit daai vet zorst uit(y)
  9. S

    For Sale Yamaha SR 250

    @2StrokeDan ...hier is hy nou. Bach Motors delivery bike(y)
  10. S

    KTM 1390 Super Adventure

    Hulle boor hom seker na 1390 sodat hulle n Toyota se cam kan split en dan gebruik...
  11. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Off course yes...factory fitted storage space. I hide my KTM recovery gear (tow rope) and some cash in there...
  12. S

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    No idea what you are on about?!
  13. S

    Yamaha reliability not what it used to be...

    Al wat breek op n Yamaha is die aftermarket k@k wat mens opsit. @Malmoer ek sal graag wil sien hoe jy tekere gaam op daai T7...voel seker soos n BMX na al die groot Beemers stoei?
  14. S

    Sold 2015 Yamaha XT1200ZE 65 000km

    En veilig tuis...Rhodes to Slaapstad. 1100km. 5h30 tot 18h45. Met hele paar fuel stops, n R1600 se speeding fine wat 25min gemors het en koffie by @Woestersous wat seker so 2 ure was. Sy loop soos stroop.
  15. S

    Sold 2015 Yamaha XT1200ZE 65 000km

    Dankie @hendrikvanzyl6 ..jy is soos hulle sal se "a breath of fresh air". Alles was in order, lift van lughawe, papierwerk, bike se kondisie plus koffie. Bike loop soos n champ! Haar n paar draaie gaan wys vandag oppad Rhodes toe. More sal ons probeer om one shot Kaap toe te gooi.
  16. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ai tog...dat jy nou my skandes so moet publiseer. Daai XT660z was n ou staatmaker.
  17. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Gister vir eerste keer na my laaste 2 week trip die T7 vir n rip gevat. Geen luggage en net 10liter in die Acerbis...o bliksem...die bike maak n jagsheid in my wakker soos min ander!!! Dis net n heeltyd gespeelery...backing it into corners, drifting en wheelies. Ek kan myself net nie help nie...
Top