Hi
welkom by die forum. Ek is self baie nuut op die forum en met fietse. Ek het vir my eerste fiets 'n KTM 990 gekoop en was en is steeds skrikkerig.
Indien jy naby die Helderberg area (Strand/Somerset Wes/Stellenbosch) is, sal ek jou graag wil ontmoet en saam ry.
kontak my gerus.
Suzette