Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Wild Dogs Babes Bash - Heidelberg 2011

    Baie mooi fotos! Dankie aan almal en onthou ondersteun my bedryf EET JULLE BACON!!! :biggrin: Groete die Varkboer se vrou Carene
  2. T

    Girls Weekend (15-17 July 2011) Bookings & Payment Thread

    Jy weet mos hoe worry my man oor ons girls, hy wou ook nie laas he jy moet alleen ry nie. Ek dink dit is 'n ding met al die boere hier  >:D Ek bring verseker vir ons beskuit Carene
  3. T

    Girls Weekend (15-17 July 2011) Bookings & Payment Thread

    Ek bly op 'n plaas tussen Bethlehem en Warden. Ek sal bly wees as ek saam met julle kan ry, dan kan my man relax en hoef hy nie saam met my te ry nie. Hy is altyd bang ek kry 'n pap wiel of iets en staan aleen langs die pad.  :-\
  4. T

    Girls Weekend (15-17 July 2011) Bookings & Payment Thread

    Wanneer ry julle vanaf Bethlehem? Ry julle met die Bikes? As dit kan wil ek julle join. Carene
  5. T

    Girls Weekend (15-17 July 2011) Bookings & Payment Thread

    I am in for Friday and Saturday. Any chalet,  with anyone, I do not mind. Thanx Carene Wil you let me know the bank details.
  6. T

    INVITE: Waterberg weekend outride to Loubad with 8 other dogs - want to join?

    Ek en Wilhelm kom deur. Sien julle more
  7. T

    It's time for a girls weekend again.... see first post! :)

    Ek stel beslis belang. Ek het die vorige een by Val gemis so dit maak nie vir my saak as ons weer daarna toe gaan nie. As die ander liewer na 'n nuwe plek wil gaan, ook reg. Ons moet net die datum vasmaak, dan reel ons van daar af. Carene -Varkboer se vrou!!
  8. T

    Trip om Lesotho 90% gravel.

    Die trip is nie net vir afrikaanse mense nie, ek praat so 'n klein bietjie engels ook as dit moet vir die mense van Gauteng :pot:
  9. T

    Trip om Lesotho 90% gravel.

    Nuus uit die Oos-Vrystaat Die vriendelike varkboer, oudstaatsbokser en profesionele motorfietsryer,TULIE ,bied ‘n toer van drie dae om Lesotho aan. Die beplanning is soos volg: Vertrek Vrydagoggend om 8h30 vanaf  TULIE’S ADVENTURES hoofkwartier (varkplaas) Roete gaan deur Geluksburg en...
  10. T

    Country Trax, Amersfoort, September 2010

    Bike net saggies neergesit vir demonstrasie! Anders kan dit net Hentie wees :pot:
  11. T

    Country Trax, Amersfoort, September 2010

    Mooi fotos! Wys biekie hoe val my vrou in die sand >:D Ek dink nogsteeds die TV kameras was by die verkeerde groep, die ander het spectacular geval! :imaposer:
  12. T

    Eastern Free-State with Tullie

    Sien uit daarna om julle die naweek weer te sien,en lekker te ry! Die keer ry ek saam! Carene
  13. T

    Ladies Weekend - 21/22 AUG - Gauteng - 2 DAYS TO GO!!!

    Daar gebeur dit toe!!! Die Varkboer het klaar mielies gestroop en nou besluit, ons moet die bikes vat , en opry in Botswana na die Okavango Delta en Kaprivie strook. Daar gooi hy al my planne vir die Ladies weekend deurmekaar. So jammer girls ek gaan dit nie die keer maak nie :'( Carene
  14. T

    Ladies Weekend - 21/22 AUG - Gauteng - 2 DAYS TO GO!!!

    Ek sal julle by die Total Heidelberg kry. Sel: 082 4156699 Carene
  15. T

    Ladies Weekend - 21/22 AUG - Gauteng - 2 DAYS TO GO!!!

    Hi ek is ook in. Aangesien die Backpackers vol is sal ek bel en saam met die ander by die hotel bly. Sien julle dan Carene
  16. T

    Tullies’ Free Sate - Easter Trip – perspective of a “Newby”

    Dankie ons kan nie vir beter advertensie vra as so 'n nice ride report nie. Kontak ons op 058 3042903 (Tel/Faks) Sel: 0824156699 Email: [email protected] Groete Carene
  17. T

    Tullies’ Free Sate - Easter Trip – perspective of a “Newby”

    Thanx for the nice report Looking foward to see you again. Carene
  18. T

    Around Lesotho with Tulie - December 2009

    Ons moet sommer op die bash hoor of die girls belangstel, dan reel ek. Carene
Top