;D Inderdaad ..... ons was 5x HP2's wat bietjie gespeel het op die 50km roete. Die 3 wat jy gesien het was Donovan, Gavin en Dave .... hulle nie op forum nie. Ek en Andre (ook nie forum) het nog koffie staat en drink by Caltex. Dis Dave se pyp wat so lekker klink .... Scorch wat baie kort is...